1. Give 3:1:5 with Seamungus to shrubs and smaller plants

2. Put an oak tree mulch around your plants
Ideal for acid plants
Dit bring die pH af wanneer die eikeblare afbreek
Or plants that normally die because of frostbite
Die afbreking gee hitte af en die wortels van die plante is dus warmder, daarom minder ryp skade
Put 15cm layer of oak leaves around the root system
½ cup of Vita Bone scattered over the leaves
1 cup of Seamungus scattered over the Vita bone
Vervang die Seamungus maandeliks om afbreking aan te moedig
Water deeply every week between 08h00 – 12h00

3. Roses that did not have a lot of stems or did not grow profusely
Give the oak tree mulch
Die verlaging van die pH sal die voorkoms van donsige meeldou verminder
Die Vita Bone sal help om in die middel van die winter ‘n sterker en groter wortelstelsel te vorm

4. Keep the mulch away from the stems of plants
Veral by rose en azaleas
die stamme kan vrot

5. Re-use the seamungus every month around the first week
Die eerste week van die maand is die nuwe maan fase: dan groei plante in hul wortelstelsel

6. Feed your vegetables and seedlings every 2 weeks with
1 hand of seamungus + 1 hand of organic 6:3:4 (or 5:1:5) per square meter of soil
Spuit die luise met mengsel van chillie en knoffel

7. May – June: plant the last seeds of winter vegetables in pots or in situ.
Saailinge is egter beter, want dit is ‘n vroeë en lang, koue winter

8. Plant peas and broadbeans in situ – early in May.

9. Berei jou tuin voor vir kwaai ryp hierdie winter…vanaf 20 Mei tot begin September
Met heelwat sneeu op die berge en baie koue winde…..veral die laaste week (10 dae) van elke maand